“Mamma ek is sooooo ‘BORED’ “

Hierdie is ‘n uitdrukking wat my so rukkie gelede sommer net laat sug het! Dit het beteken dat ek net moes los waarmee ek besig was om baie vinnig te dink wat my kind kan doen om haarself mee besig te hou. Dit het meeste van die kere opgeeindig met my kind wat voor ‘n […]